Jou Afrikaanse Musiekprogram

WELCOME to Die-Vinkel-en-Koljander-Span

Jou Afrikaanse Musiekprogram

 

Vir meer as 2 jaar bly die musiekprogram ñ groot gunsteling op Capital 104 FM. Dit is die enigste Afrikaanse program wat aangebied word by hierdie gemeenskapsradio. Die aanbieders, Magda en Frikkie, deel ñ groot liefde vir musiek en Suid-Afrikaanse Musiekkunstenaars. Insetsels in die program sluit in :

● Boekevat (Gewyde program)

● Verjaarsdae uit die gemeenskap

● Musiek uit Braam se Musiekboks (Musiek vanaf langspeel plate)

● Poems on the Couch (Gedigte word geskryf en voorgedra deur Richard Nicolls)

● Keep it Country (aangebied deur Big Daddy, Lance James)

Wanneer jy weer deur Pietermaritzburg reis, draai gerus jou radio na 104FM op ñ saterdag van 10vm tot 1 nm of stroom die program vanaf www.capital104.co.za

 

Quick Chat

Click to Chat

Message from Richard nicholls on June 11, 2017, 1:52 pm
I AM RICHARD WHO DOES POEMS ON THE COUCH and An African story for on the beat.

Gallery

Click the image to enlarge it to full size, then use the 'Left' and 'Right' arrow buttons which are visible when you hover over the the top left and right of the image to step through the other images in the gallery

Contact details for Die-Vinkel-en-Koljander-Span

Contact:Magda Timms
Address:Capital Radio
152 Langalibalele Straat
Pietermaritzburg
3201
South Africa
Telephone:086 104 2010
Email:magda.timms1@gmail.com

Map

Loading...
Refresh Map
Create your free site on my365.co.za

Page created and rendered - Cache updated [0.14556s]

Refresh: None