KLUBELEKTRONIKA-R

WELCOME to KLUBELEKTRONIKA-R

Welcome to the ROBOTICS site

Ons bou en programmeer robots. Ingenieurs gaan ons oplei om hierdie Robots te bou, programmeer en dan maak die masjien wat ons wil hê dit moet doen. Elke klub mag uit maksimum tien persone bestaan. Ons kan tot ses klubs gelyktydig ondersteun. Kostes beloop ongeveer R400 per persoon per maand. Lesse word Vrydae middae na skool vir ongeveer twee ure per dag aangebied.Ons beoog om in kompetisies deel te neem wat gewoonlik in September plaasvind. Die wenners van hierdie kompetisies wen gewoonlik studie beurse en die geleentheid om nationaal en selfs internationaal deel te neem. Km geniet die nuwe leer geleentheid en speel met lego...

Gallery

Images have not yet been loaded for this site

Contact details for KLUBELEKTRONIKA-R

Contact:James Wheeler
Address:


South Africa
Email:jamesandester@gmail.com

Direct Message





 

Fields with * are required fields


Create your free site on my365.co.za

Page created and rendered - Cache updated [0.02014s]

Refresh: None