wwwplaassjiekcoza

WELCOME to wwwplaassjiekcoza

Welcome to ... Plaas Sjiek

 

Klere en produkte wat stories vertel.....In Trots Afrikaans. Onthou jy nog "suikerbossie ek wil jou he"? Of "my sarie marais"? Ons handgeverfde klere en handgemaakte produkte neem jou weer terug na die verlede, met gesegdes uit jou kleintyd. Vat 'n stappie terug in tyd en besit jou eie afrikaanse gesegde op 'n themp of 'n paar skoene, 'n hoedjie, selfs jou eie koppie en bord. En vanaand gaan slaap jy op jou "eie afrikaanse" kussingslope.

 

Contact details for Wwwplaassjiekcoza

Contact:Susan gerber
Address:Plot 456
Derdepoort
Pretoria
0035
South Africa
Mobile:0836076657
Email:sjcgerber@gmail.com

Direct Message





 

Fields with * are required fields


Create your free site on my365.co.za

Page created and rendered - Cache updated [0.04266s]

Refresh: None